Patient Testimonials

17 Feb 2020

Dit was so ‘n skrikwekkende ervaring om vir oog prosedures te kom, maar Dr van Wyk is puik, fantasties!

Dankie Rina vir jou ondersteuning en moed in praat. Dr van Wyk is die beste. Ek prys die Liewe Vader dat Hy my pad hierheen gelei het.

Maryna van Wyk


28 Feb 2020

Gister se operasie was nogal skrikwekkend, maar soos dame bo sê Dr van Wyk was puik en my heeltyd gerus gestel.

Lane Hendrikz


28 Feb 2020

Dokter was baie geruststellend tydens die operasie en die diens is baie professioneel. Baie dankie Dokter dit word waardeer. Die diens is puik.

PJ Niemann


02 Mrt 2020

Na 8 maande is die meeste van die “gewoond raak” verby, ek sien van die kleinste na die grootste. Dr Niel, baie dankie dat jy eerstens opkyk na Jesus en die selfvertroue waarmee jy optree! Mag jy van krag n krag gaan ook omdat jy sulke bekwame dames het wat weet presies wat om te sê!

Baie dankie

Z Barnard


04 Mrt 2020

Jaar terug gedoen. Baie baie sukses en tevrede.

S van Heerden


25 Mrt 2020

Ek kan nie ophou om dankie te sê vir Dr van Wyk en al die personeel vanaf die spreekkamer tot die verpleegster wat my ontslaan het. Dankie vir almal se vriendelikheid en werklike omgee. Dr van Wyk u het so ‘n rustigheid wat ek as pasient baie waardeer en my gerus laat voel.

Blessings

Ria Viljoen


Baie tevrede met die goeie diens.

Mev Coetser


Great service, very happy.

Mrs Loupos


28 Feb 2020

Baie, baie goeie behandeling.

Dankie

Mev Ochler


13 Mrt 2020

Wonderful results! For the first time in years I can watch TV without glasses. Equally impressive was the supportive administrative staff – both professionally and personally.

Highly recommended

L Nel


18 Mrt 2020

Lovely offices and wonderful admin staff.

Mr Morake


25 Mrt 2020

Die diens van Dr Niel van Wyk was baie uitstekend. Ek sal weer nah om toe kom.

Anthonie Venter


06 Mei 2020

Beste diens, vriendelike en behulpsame personeel. Nuwe vriende gemaak. Rustige musiek in teater – het my skoon laat vergeet van die COVID-19 drama. Dr van Wyk is die beste!!

Elma Rossouw


06 Mei 2020

Dis so lekker hier wens vir ‘n derde oog. Dr Niel is ‘n pragtige mens. Die ontvangs dames is so vriendelik. Wonderlike diens. Voel of ons familie gekry het.

Lief julle

TI Potgieter


05 Jun 2020

Baie dankie vir uitstekende diens van ontvangs dames. Julle het die bekommernise minder gemaak. “love you for that”

Dokter dit was gemoedsrus om so ‘n belangrike liggaamsdeel van my in jou hande te plaas. Jy vat mens stap vir stap daar deur (die onbekende). Ek waardeer dit dat u my help om my die gawe van sien te kan gee.

Love you people

Mev Pretorius (Kroonstad)


03 Jun 2020

Thank you Dr for helping me so much. I can see better now than the last time. Your help has given me the opportunity to go try to play my favorite sport without thinking twice about my glasses. Miss Bokamosho Shuping

My appreciation, for your help in giving my daughter a second chance. All I can do is cry because I couldn’t believe that she will be a free-spirited teen as she is. Keep up the incredible work. And thank you to the ladies in front for their friendliness and warm reception.

Katlego Shuping.